Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Dalene Matthee
Formaat: Klein Sagteband
Toestand: Baie Goed
Saul Barnard is 'n houtkapper met 'n rustelose siel hy wil vreemdes uit die Bos hou en die vernietiging van die Bos probeer keer. Dan is daar 'n legendariese olifantbul Oupoot wat losbreek van sy trop Oupoot en Saul het 'n vreemde band tussen hulle .
In die groen skemerwreld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul Barnard, deur sy mense verwerp en deur gewetenlose houtkopers tot kneg verneder; Oupoot, eindeloos agtervolg deur jagters. 'n Man en sy dier-broer saamgegooi in 'n ongerepte oerbos, wat stuk vir stuk deur gouddelwers, boskappers en ander uitroeiers vernietig word.
Saul volg Oupoot se spoor, al nader aan die waarheid wat sy lewe vir altyd sal verander.