Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Toe Dalene Matthee se Kringe in ‘n bos in 1984 gepubliseer is, het dit landwyd opspraak verwek. Dit het gou een van die gewildste romans geword wat nóg in Afrikaans gepubliseer is. André P Brink sê daarvan in sy resensie: "Watter verruklike storie is dit