Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Saul Barnard is 'n houtkapper met 'n rustelose siel - hy wil vreemdes uit die Bos hou en die vernietiging van die Bos probeer keer. Dan is daar 'n legendariese olifantbul - Oupoot - wat losbreek van sy trop ... Oupoot en Saul het 'n vreemde band tussen hulle. In die groen skemerwêreld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul volg Oupoot se spoor, al nader aan die waarheid wat sy lewe vir altyd sal verander.
ISBN: 9780624028178
Pages: 306
Paperback
Tafelberg, 1989
Good condition; cover has some creases; ink initials inside
B159