Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kringe in 'n Bos deur Dalene Matthee.
"Elke af en toe verskyn daar 'n boek waarvan mens kan sê dat dit heeltemal iets nuuts is.....'n werk van die verbeelding wat ook heeltemal van die wereld is".
Hierdie boek is in 'n skoon tweedehandse toestand. die stofomslagis effens verweer om die rante en daar is 'n naaminskrywing op die skutblad.. Tafelberg- Uitgewers 1984 Eerste uitgawe Eerste Druk.
kyk asseblief na die foto's ter beskrywing en ook na my ander gelysde items. items kan gekombineer word(bv 3 gewone grootte boeke vir een posgeld) vir ekonomiese versending. geen oorsese bestellings nie.