Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Houtkapper met 'n rustelose siel. 'n Legendariese olifantbul wat losbreek van sy trop. In die groen skemerwereld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. 'n Man en sy dier-broer. Saamgegooi in 'n ongerepte oerbos wat stuk vir stuk deur gouddelwers boskappers en ander uitroeiers vernietig word.
TITLE: Kringe in 'n Bos
AUTHOR: Matthee, Dalene
SKU: 9780624043317
PUBLISHER: Tafelberg
DATE PUBLISHED: 2015
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 306
BINDING: Softcover
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 213 x 137
WEIGHT: 340 gr