Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kringe in n Bos deur die populere skryfster Dalene Matthee. Hierdie boek is splinternuut maar was vir 'n paar maande in n stoor maar in puik kondisie. Posgeld SAPO R25 met opsporingsnommer R5 per addisionele items. Betaling moet binne 3 dae van bestelling gemaak word.