Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Na sewe jaar word 'n gevreesde bendeleier Map Jacobs op parool uit die tronk vrygelaat en op almal se lippe is die vraag, het Map verander of is hy steeds die ou Map? Die drama speel hom af na die gedwonge verskuiwings vanuit die Kaap na die vlaktes. Dit gee die leser 'n blik op die leefwyses van die ontworteldes, hul lief en leed en sommige se desperate hunkering na 'n beter bestaan. [Amazon.com] |
Jaar | 2017 (Twee-en-twintigste druk) |
Uitgewer | Tafelberg |
Bladsye | 142 |
Toestand | Sagteband toegedraai in plastiek, highlight merke in index, naam van vorige eienaar op voorblad, geringe rakslytasie, goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.