Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lees is pret saam met Krok en Dil! Di prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Dil droom daarvan om 'n verskietende ster te sien.
Hy wil graag 'n wens maak!
Daarom besluit hy en Krok om wakker te bly.
Maar dit is glad nie so maklik nie ...