Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dil hou van skool maar hy hou nie van stilsit nie. Dil hou van Krok. En Krok hou van Dil. Krok en Dil is beste maats en hulle sal jou laat skater van die lag! Krok en Dil gaan skool toe bevat drie skreeusnaakse strokies: Krok gaan skool toe, Sit stil, Dil! en Hik! Die grafiese roman is perfek vir beginnerlesers!