Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ontmoet vir Krok en Dil.
Dil hou van grappies vertel maar hy hou nie van pizza met pynappel nie. Krok hou van kosmaak maar hy hou nie daarvan as iemand vir hom lag nie. Dil hou van Krok.
En Krok hou van Dil. Krok en Dil is beste maats en hulle sal jou laat skater van die lag! Lees is pret saam Met Kork en Dil! Die prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Boeke in die reeks:
Krok in die Bad
My Pet is Weg
Krok die Kok
Ek is 'n Vis
In die Lug
Kyk vir My!
Waar is die Maan?
By die See
Krok kan Toor
Die Suur Sap