Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
DiƩ prettige leesreeks is nie net daarop gemik is om beginnerlesers klank-vir-klank te leer lees nie, maar sal hulle ook lekker laat skater van die lag.
Krok is 'n krokodil wat hou van kosmaak, lees en brei. Sy beste maat, Dil, is 'n groen komkommertjie wat mal is oor grappies, konsert hou en avontuur.
Agterop elke boek is 'n QR-kode waarmee jy ekstra aktiwiteite soos begripsvrae, speletjies, liedjies en rympies kan ontsluit