| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie prettige reeks is die perfekte beginpunt om 'n lewenslange liefde vir lees te koester. Die vlak 4 pak sluit boeke 31-40 in die KROK EN DIL leesreeks deur topverkoperskrywer Jaco Jacobs in.