Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Stoffel vertel oor sy vroee vormingsjare en die volle verhaal van sy jaar grensdiens in die Oos-Caprivi en ontbloot so ’n stuk geheime geskiedenis uit die Bosoorlog. En hy kondig sy nuwe oorlog aan: die stryd teen renosterstropery.