Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kromburg deur C M van den Heever
’n Minder bekende roman uit die pen van CM Van den Heever. Kromburg speel af in ’n Landelike dorpie, wat die wel en weë, die koppigheid en swaarkry van die inwoners weerspieel.
Nasionale Pers, derde druk 1941, 304p.
Toestand: hardeband (gevlek), ouderdomsvergeling en vlekke, naam van vorige eienaar op skutblad, talle ink- en potloodaantekeninge in boek (daarom goedkoop).
Verpakking en Posgeld R52 (in
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R52 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.