Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ontmoet die bewakers van die towerkuns: Zam, Febe en Batseba is drie kinders wat nog nie weet oor hoeveel towerkrag hulle beskik nie. In 'n plek waar sprokies hulle nie gedra nie, span die vyande van towerkuns saam om dit te vernietig. Tensy die drie dapper bewakers terugveg en in die onmoontlike glo, gaan towerkuns en die geheimsinnige wolkperde binnekort verdwyn