Kroniek van n Kontrei (NG Kerk Kuilsrivier) - Adinda Vermaak Kroniek van n Kontrei (NG Kerk Kuilsrivier) - Adinda Vermaak Kroniek van n Kontrei (NG Kerk Kuilsrivier) - Adinda Vermaak
Kroniek van n Kontrei (NG Kerk Kuilsrivier) - Adinda Vermaak Kroniek van n Kontrei (NG Kerk Kuilsrivier) - Adinda Vermaak Kroniek van n Kontrei (NG Kerk Kuilsrivier) - Adinda Vermaak

Kroniek van ‘n Kontrei (NG Kerk Kuilsrivier) - Adinda Vermaak

Secondhand 1 available
R159.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
X905
Bob Shop ID
647201870

Toestand: Baie goed
Formaat: A4 Hardeband
Uitgegee: 2003 (-)
Bladsye: 193
ISBN: 0620330198

Wat gee aan n gemeente n unieke karakter? Is dit die predikante se preke of die aard van die ered iens-te? Die psalms, gesange of die liedere wat gesing word? Is dit die koster, die skriba, die kerkraad of die orrelis? ls dit die kerkgebou? Wat maak Kuilsriviergemeente anders as ander NG gemeentes in Suid-Afrika? Wat maak Kuilsrivier anders as enige ander gemeenskap? Seker nie veel nie.

En tog. In die gemeente was daar deur die loop van n eeu sekere families wat dikwels in die kerkraad se notules of soms in die koerante genoem is. Daar is ook dië wie se name nooit in koerante of kerkraadnotules verskyn nie, maar wat die gemeente aan mekaar bind, mense wie se name dalk nooit eens die afkondigings haal nie. Hierdie geskiedenis gaan in die eerste plek oor die mense van die gemeente: oor die predikante en hul vrouens, oor die leiers en voorvatters in die gemeente, maar ook en veral oor gewone lidmate. En natuurlik oor God se plan met hierdie gemeente en met hierdie mense.

Die verhaal van n gemeente soos Kuilsrivier is ook onlosmaaklik die verhaal van die skole en van die hele gemeenskap. Die predikant se invloed het, veral vroeër, ver gestrek. Die geskiedenis van die blanke skole in Kuilsrivier, asook van Jan Krielskool, vorm dus deel van die verhaal. Omdat die band tussen die gemeente en die skole egter teen die einde van die twintigste eeu nie meer so sterk was nie, is die laaste klompie jare tot 2003 kortliks saamgevat. Die ontstaan en ontwikkeling van die sending-stasie Sarepta, wat los van die res van die Kuilsrivierse gemeenskap ontwikkel het, is net soos die skole in n afsonderlike hoofstuk behandel.

In die tweede helfte van die twintigste eeu het Kuilsrivier so vinnig uitgebrei dat dit belangrik was om herinneringe op te teken van diegene wat nog die dorpie met sy sandpaaie, vleie en groenteplase kon onthou. Maar dis nie net die basaarkafee onder die bloekombome waaroor mense wou vertel nie; hulle wou ook gesels oor die latere kermisse en gemeentedinees en die kerkraadsvergaderings en die minsame, maar ook moeilike ouderlinge en predikante.

-Die skrywer

Add to cart

Recently viewed

See more
Canister Purge Pump for Engine Carbon Canister Purge Solenoid Valve 55516874,55511871,55513205
New
R866.00
Free shipping
15% OFF
Hamilton Men's Watch (h76215140) khaki aviation pilot automatic
New
R23,523.42 R27,786.99
Late Night Jazz - Various (CD)
Refurbished
R140.00
Momo Comfort Grip Red Stitch Design Steering Wheel Cover
New
R540.00

Similar products

DIE VRAAGSTUK VAN 'N GEBONDE PERS - IVOR BENSON (1963) - 'N SAUK-UITGAWE
Secondhand
R30.00
EEUFEES GEDENKBOEK N.G. GEMEENTE RICHMOND, K.P.
Secondhand
R130.00
Revolusie van die Eensames - Spielbeeld van 'n tydperk
Secondhand
R300.00
Die Tweeheid van Kerk en Staat [Afrikaans] | Ben Engelbrecht
Secondhand
R185.00