This auction has been won.
View other items offered by PTO Books and Vinyl2646
Leading
Bonita381 1 × R1.00
12 Jan 20:35

Similar products

61% OFF
Wolftyd - Anna M. Louw
Secondhand
R150.00 R380.00
VOS BY ANNA M. LOUW SIGNED
Secondhand
R389.00
Wolftyd -- Anna M. Louw
Secondhand
R60.00
KRONIEK VAN PERDEPOORT - LOUW,A
New
R105.00
Kroniek van Perdepoort - Anna M. Louw
Sold

Kroniek van Perdepoort - Anna M. Louw

Secondhand 1 was available
R5.00 minimum increment
R1.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
PGK
Bob Shop ID
170679062

We combine postage, so do look at our other items on offer.

Dispatched within 2 business days.

Our books are protected with a removable plastic cover and sent with care.

Condition : Good.


Tweede druk, Tafelberg uitgewers, 1976, 260pp. Hardeband, stofomslag toon ligte rakverweer, geringe vergeeling.


Kroniek van Perdepoort deur Anna M Louw het beide die Hertzogprys en die CNA-prys verower. Van hierdie grootse roman oor die Lotriet-geslagte van die familieplaas Perdepoort word gesê dat dit een van die handjievol waarlik indrukwekkende werke in die Afrikaans is.


KRONIEK VAN PERDEPOORT Anna M Louw "Wie gaan Die Groot Afrikaanse Roman skryf?" is 'n vraag wat literre kenners telkens opnuut vra. Anna M Louw se Kroniek van Perdepoort, wat in 1975 gepubliseer is, is beslis 'n waardige aanspraakmaker - daarvan getuig sy bekroning met beide die Hertzogprys en die CNA-prys, asook die gloeiende lof van resensente:

"Kroniek van Perdepoort stel 'n nuwe groeipunt in die ontwikkeling van die Afrikaanse roman. Dit is 'n onbetwisbare hoogtepunt in die Afrikaanse letterkunde." - Audrey Blignault in Die Burger

"'n Groot Afrikaanse roman, dit is Perdepoort." - Elize Botha, Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

"Hierdie roman, een van die seldsame handjievol waaragtig indrukwekkende werke van ons prosa, is een waarmee daar voortaan in Afrikaans rekening gehou sal moet word." - Andre P Brink in Rapport

"Kroniek van Perdepoort is ongetwyfeld een van die belangrikste en interessantse toevoegings tot die Afrikaanse romanskat." - DH Steenberg in Beeld

"Dis 'n roman hierdie wat boei op die vlak van die epiek; dus 'n pakkende storie, maar ook stilisties, want die verwoording en struktuur is ongewoon en modern in die beste sin van die woord. Die lewensbeskoulike onderbou, die denklaag en lewenswysheid waaruit persone, gebeure en milieu groei, die menslike en metafisiese dimensies van die probleemstelling - dit maak van Kroniek van Perdepoort 'n ware kragtoer in sowel Anna M Louw se geskakeerde oeuvre as in die Afrikaanse prosakuns. Die roman is in albei opsigte 'n toppunt." - PD van der Walt in Die Transvaler

"Dis 'n roman om van wakker te le " - Rykie van Reenen in Rapport

Bibliographic information
Title           Kroniek van Perdepoort

Author       Anna M. Louw

Publisher   Tafelberg, 1976, Hardback
ISBN          0624006905

Length       260 pages

 

Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

 

Recently viewed

See more
Cardboard Cupcake Stand Silver
New
R40.00
Silhouette Urban Fusion Spx1582
New
R3,500.00
Santa Style Flash Light Merry Christmas Slap Pat Circle Wristband(Sequins Light Santa Claus)
New
R251.62
PPC Surebuild 42.5N Cement (50kg) 627933
New
R218.00