Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | In Kroniek van Perdepoort het Anna M Louw totaal afgewyk van die normale patroon wat aan haar beide die destydse CNA-prys en die Hertzogprys in 1975 besorg. Dit is dus n kroniek in prosa- vorm of 'n roman wat n kroniekmatige vertel word en in drie dae afgespeel en is "sonde" die hooftema vandie. Die ondertoon van geweld, familietwis, die verhouding tussen boere en hul bruin arbeiders en die tema van sonde sentreer om die sewe doodsondes (of soos dit in die verhaal gebruik word, erfsondes) naamlik hoogmoed of trots, vraatsug, wellus, hebsug, woede, traagheid en naywer, met hoogmoed/trots die bron van die ander. |
Jaar | 1975 (Eerste druk) |
Uitgewer | Tafelberg Uitgewers |
Bladsye | 260 |
Toestand | Haredband, stofomslag skeur in, baie geringe ouderdomslytasie en vergeeling. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: