Kroniek van Perdepoort deur Anna M Louw

Kroniek van Perdepoort deur Anna M Louw

Secondhand 1 available
R5.00 minimum increment
R100.00
Shipping
Free shipping is available from Cushy Books for all orders above R200.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
649414810

Beskrywing

In Kroniek van Perdepoort het Anna M Louw totaal afgewyk van die normale patroon wat aan haar beide die destydse CNA-prys en die Hertzogprys in 1975 besorg. Dit is dus n kroniek in prosa- vorm of 'n roman wat n kroniekmatige vertel word en in drie dae afgespeel en is "sonde" die hooftema vandie.  Die ondertoon van geweld, familietwis, die verhouding tussen boere en hul bruin arbeiders en die tema van sonde sentreer om die sewe doodsondes (of soos dit in die verhaal gebruik word, erfsondes) naamlik  hoogmoed of trots, vraatsug, wellus, hebsug, woede, traagheid en naywer, met hoogmoed/trots die bron van die ander.

Jaar

1975 (Eerste druk)

Uitgewer

Tafelberg Uitgewers

Bladsye

260

Toestand

Haredband, stofomslag skeur in, baie geringe ouderdomslytasie en vergeeling.

 

** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.

 

Skakelna my winkel:

https://www.bobshop.co.za/seller/5037150/Cushy_Books

Add to cart

Recently viewed

See more
Krypton - Season 2 (DVD)
New
R354.00
For Apple Watch Series 5 44mm Official Buckle Hybrid Nylon Braid Silicone Watch Band(Green)
New
R250.40
50% OFF
Der eiserne Wal, ein historischer Kriminalroman - Boris Meyn
Secondhand
R150.00 R300.00
Sandwich Brushed Cotton Cap - white/black (V6001)
New
R83.00

Similar products

62% OFF
Op die Rug van die Tier - Anna M.Louw
Secondhand
R140.00 R370.00
Wolftyd -- Anna M. Louw
Secondhand
R60.00
Die Loop van die Rivier Anna M Louw
Secondhand
R95.00
KRONIEK VAN PERDEPOORT SECONDHAND - LOUW,AM
Secondhand
R150.00