Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie novelle sluit aan by twee vorige prosawerke van Dolf van Niekerk Karel Kousop (1985) en Koms van die hyreen (1994). Kroniek van turf is gedeeltelik n prequel vir die vorige twee boeke. Dit vertel die geskiedenis van Gerrit n werknemer van die VOC wat in die 18de eeu begin boer op n leningsplaas in die Roggeland.
TITLE: Kroniek van turf
AUTHOR: Dolf van Niekerk
SKU: 9781485306474
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 01/03/2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 136
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr