Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kruger se Regterhand - Biografie van Dr W J Leyds - L E van Niekerk
In Transvaal is daar talle dorpe met 'n Leydsstraat, en in die Noordoos-Transvaal lê Leydsdorp, eens bestem om in 'n tweede goudstad te ontwikkel, maar vandag weinig meer as 'n spookdorp.
Wie was hierdie man na wie strate en 'n dorp vernoem is maar wat vandag feitlik onbekend is?
Willem Johannes Leyds was 'n uiters talentvolle en veelsydige, maar ook omstrede en self gehate Nederlandse regsgeleerde wat, volgens genl. J C Smuts, naas pres. Kruger die grootste rol in die Transvaalse geskiedenis na 1884 gespeel het.