| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie klein boekie dokumenteer geliefde digter en teoloog, Totius (Jacob Daniel du Toit) se lewe in kort bestek en ook die belangrikheid van die plaas Krugerskraal. Sewe jaar lank het hy hom afgesonder om an die Bybelvertaling en Psalmberyming in Afrikaans te werk in hierdie nederige plaaswoning.
TITLE: KRUGERSKRAAL 2H
AUTHOR: STIGTING-SIMON-VD-ST
SKU: 9799007264027.TU
PUBLISHER: Stigting Simon van der Stel
DATE PUBLISHED: sine anno
BINDING: Stapled Booklet
DIMENSIONS: 20.6 x 14.6 cm
CONDITION: Second hand