This item has closed with no items sold
View other items offered by BeesBobBooks532

Similar products

Kruidjie Roer My - Antoinette Pienaar GETEKEN Kruidjie Roer My - Antoinette Pienaar GETEKEN Kruidjie Roer My - Antoinette Pienaar GETEKEN
Kruidjie Roer My - Antoinette Pienaar GETEKEN Kruidjie Roer My - Antoinette Pienaar GETEKEN Kruidjie Roer My - Antoinette Pienaar GETEKEN
Closed

Kruidjie Roer My - Antoinette Pienaar GETEKEN

Secondhand 1 was available
R150.00
Shipping
Free shipping is available from BeesBobBooks for all orders above R500.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R500.00 from BeesBobBooks
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
665189217

Toe Antoinette Pienaar, Afrikaanse sangeres en aktrise, die eerste keer staan voor oom Johannes Willemse, legendariese Griekwa-heler, sê hy: Hier kom Juffrou nou eers aan! Want toe het oom Johannes al byna veertig jaar lank drome gekry van die vrou met die rooi bakkie aan wie hy sy kennis sou oordra. Kennis wat terug tot in die antieke verskiet van oupa na kleinseun aangegee is. Ná jare se vakleerlingskap het die eerste uitgawe van Kruidjie roer my verskyn. Dié boek oor wat Karookruie vir jou kan doen het sy plek as klassieke werk ingeneem. In Kruidjie roer my hoor n mens die warm stem van Antoinette soos duisende luisteraars na haar gewilde rubriek op rsg dit ken: vol begrip en deernis, altyd met n staaltjie en boweal die ruimhartige mededeling van haar kennis en oom Johannes se wysheid wat nie net na jou liggaam omsien nie, maar ook jou gees dokter. n Boek vol mooi name, soos kokkoromoniet, rooivergeetwortels en louhout. En met n weelde aan stories en raad wat nou weer beskikbaar is. Sagteband Naam voor-in geskryf Geteken deur skrywer Uitstekende kondisie


Kondisie: 3

Don't miss out on the latest deals!