This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27543

Similar products

Klassieke stories: Fase 18: Pak van 6 titels - Antoinette Stimie
New
R523.00
Blou en Grys deur FEJ Malherbe Kruidjie roer my deur Pienaar Die Begaafde Kind deur Dr Neethling
Secondhand
R150.00
Op die Kole - Heilie Pienaar
Secondhand
R60.00
46% OFF
By die Graf - H.J.Pienaar
Secondhand
R190.00 R350.00
Kruidjie roer my /Antoinette Pienaar Kruidjie roer my /Antoinette Pienaar
Kruidjie roer my /Antoinette Pienaar Kruidjie roer my /Antoinette Pienaar
Sold

Kruidjie roer my /Antoinette Pienaar

Secondhand 1 was available
R125.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
626553205

2008 sagteband met 143 bladsye in tweedehandse toestand.

Toe Antoinette Pienaar, Afrikaanse sangeres en aktrise, die eerste keer staan voor oom Johannes Willemse, legendariese Griekwa-heler, sê hy: Hier kom Juffrou nou eers aan!

 

Want toe het oom Johannes al byna veertig jaar lank drome gekry van die vrou met die rooi bakkie aan wie hy sy kennis sou oordra. Kennis wat terug tot in die antieke verskiet van oupa na kleinseun aangegee is. Ná jare se vakleerlingskap het die eerste uitgawe van Kruidjie roer my verskyn. Dié boek oor wat Karookruie vir jou kan doen het sy plek as klassieke werk ingeneem.

 

In Kruidjie roer my  hoor n mens die warm stem van Antoinette soos duisende luisteraars na haar gewilde rubriek op rsg dit ken: vol begrip en deernis, altyd met n staaltjie en boweal die ruimhartige mededeling van haar kennis en oom Johannes se wysheid wat nie net na jou liggaam omsien nie, maar ook jou gees dokter. 

 

n Boek vol mooi name, soos kokkoromoniet, rooivergeetwortels en louhout.