Kruidjie roer my /Antoinette Pienaar Kruidjie roer my /Antoinette Pienaar
Kruidjie roer my /Antoinette Pienaar Kruidjie roer my /Antoinette Pienaar

Kruidjie roer my /Antoinette Pienaar

1 available / secondhand
R115.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
644461028

2008 sagteband met 143 bladsye in tweedehandse toestand. Die antieke helingskuns van die Karoo veld.

Toe Antoinette Pienaar, Afrikaanse sangeres en aktrise, die eerste keer staan voor oom Johannes Willemse, legendariese Griekwa-heler, sê hy: Hier kom Juffrou nou eers aan!

 

Want toe het oom Johannes al byna veertig jaar lank drome gekry van die vrou met die rooi bakkie aan wie hy sy kennis sou oordra. Kennis wat terug tot in die antieke verskiet van oupa na kleinseun aangegee is. Ná jare se vakleerlingskap het die eerste uitgawe van Kruidjie roer my verskyn. Dié boek oor wat Karookruie vir jou kan doen het sy plek as klassieke werk ingeneem.

 

In Kruidjie roer my  hoor n mens die warm stem van Antoinette soos duisende luisteraars na haar gewilde rubriek op rsg dit ken: vol begrip en deernis, altyd met n staaltjie en boweal die ruimhartige mededeling van haar kennis en oom Johannes se wysheid wat nie net na jou liggaam omsien nie, maar ook jou gees dokter. 

 

n Boek vol mooi name, soos kokkoromoniet, rooivergeetwortels en louhout.

Add to cart

Recently viewed

See more
BRAKE PAD SET - OPT4137 (OPTIMA)
R509.00
Adam's Family Hand Enamel Pin
R50.00
Ciskei - 1985 Coastal Angling Silk Maxi Card Set
R85.00
ZANZIBAR 1952-55 DEFIN PART SET OF 9 VFU. SG 339-347. CAT 10 POUNDS.
R65.00

Similar products

Antoinette Sê - Antoinette Pienaar
R280.00
Sober - Willie Pienaar (paperback)
R150.00
Antoinette Sê Antoinette Pienaar
R150.00
ROER - Resepte - Bekker
R85.00