This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Vir Elke Vrou: Alles Wat Jy Oor die Menopouse Wil Weet (Afrikaans) | Renier Holtzhausen & Hennie ...
R60.00
10% OFF
DIE AFRIKAANSE HUISDOKTER DEEL 1 EN 2 - deyr HK Wagner - 1957- medicine
R1,350.00 R1,500.00
Die Doktersboek van Tuismedisyne - Prevention Tydskrif AFRIKAANS
R150.00
Die Doktersboek van Tuis-Medisyne.
R100.00
Kruidjie Roer My - Die Antieke Helingskuns Van Die Karooveld (Afrikaans, Paperback, 2nd ed.) Kruidjie Roer My - Die Antieke Helingskuns Van Die Karooveld (Afrikaans, Paperback, 2nd ed.)
Kruidjie Roer My - Die Antieke Helingskuns Van Die Karooveld (Afrikaans, Paperback, 2nd ed.) Kruidjie Roer My - Die Antieke Helingskuns Van Die Karooveld (Afrikaans, Paperback, 2nd ed.)
Sold

Kruidjie Roer My - Die Antieke Helingskuns Van Die Karooveld (Afrikaans, Paperback, 2nd ed.)

10 were available / new
Indicative market price: R290.00
R227.00
22% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
LNVM-4510-G350
Bob Shop ID
549566461
Kruidjie Roer My - Die Antieke Helingskuns Van Die Karooveld (Afrikaans, Paperback, 2nd ed.) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched in 5 - 10 working days



Toe Antoinette Pienaar, Afrikaanse sangeres en aktrise, die eerste keer staan voor oom Johannes Willemse, legendariese Griekwa-heler, s hy: "Hier kom Juffrou nou eers aan!"

Want toe het oom Johannes al byna veertig jaar lank drome gekry van die vrou met die rooi bakkie aan wie hy sy kennis sou oordra. Kennis wat terug tot in die antieke verskiet van oupa na kleinseun aangegee is. N jare se vakleerlingskap het die eerste uitgawe van Kruidjie Roer My verskyn. Die boek oor wat Karookruie vir jou kan doen het sy plek as klassieke werk ingeneem.

In Kruidjie Roer My hoor 'n mens die warm stem van Antoinette soos duisende luisteraars na haar gewilde rubriek op rsg dit ken: vol begrip en deernis, altyd met 'n staaltjie en boweal die ruimhartige mededeling van haar kennis en oom Johannes se wysheid wat nie net na jou liggaam omsien nie, maar ook jou gees dokter.

'n Boek vol mooi name, soos kokkoromoniet, rooivergeetwortels en louhout. En met 'n weelde aan stories en raad wat nou weer beskikbaar is.

Features

SummaryToe Antoinette Pienaar, Afrikaanse sangeres en aktrise, die eerste keer staan voor oom Johannes Willemse, legendariese Griekwa-heler, sê hy: "Hier kom Juffrou nou eers aan!
AuthorAntoinette Pienaar
PublisherUmuzi
Release date20170501
Pages140
ISBN1-4152-0927-8
ISBN 13978-1-4152-0927-1
Kruidjie Roer My - Die Antieke Helingskuns Van Die Karooveld (Afrikaans, Paperback, 2nd ed.) Picture 1

Recently viewed

See more
Jon Gibson - Love Education (CD, Album)
R374.00
Tin Tin Out - Eleven To Fly (CD, Album)
R145.00
15% OFF
Anchor Chute 6-1/2 316 Stanless Steel
R622.00 R734.00
For BMW E90 E91 E92 E93 E84 Car Air Intake Cold Stamping Kit(Yellow)
R488.00