This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27503

Similar products

Roer! Met Die Sterre - Marike Williams
New
R100.00
Blou en Grys deur FEJ Malherbe Kruidjie roer my deur Pienaar Die Begaafde Kind deur Dr Neethling
Secondhand
R150.00
57% OFF
Aan die einde van die reenboog - Franois Pienaar
Secondhand
R290.00 R670.00
Voorloper, Die Lewe van Schalk Pienaar - Alex Mouton
Secondhand
R115.00
Kruidjie Roer My - Die Antieke Helingskuns Van Die Karooveld - Pienaar
Sold

Kruidjie Roer My - Die Antieke Helingskuns Van Die Karooveld - Pienaar

Secondhand 1 was available
R80.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
503983403

2008 eerste uitgawe sagteband met 144 bladsye in mooi toestand. R65 posgeld in SA.

Toe Antoinette Pienaar, Afrikaanse sangeres en aktrise, die eerste keer staan voor oom Johannes Willemse, legendariese Griekwa-heler, s hy: "Hier kom Juffrou nou eers aan!"

Want toe het oom Johannes al byna veertig jaar lank drome gekry van die vrou met die rooi bakkie aan wie hy sy kennis sou oordra. Kennis wat terug tot in die antieke verskiet van oupa na kleinseun aangegee is. N jare se vakleerlingskap het die eerste uitgawe van Kruidjie Roer My verskyn. Di boek oor wat Karookruie vir jou kan doen het sy plek as klassieke werk ingeneem.

In Kruidjie Roer My hoor 'n mens die warm stem van Antoinette soos duisende luisteraars na haar gewilde rubriek op rsg dit ken: vol begrip en deernis, altyd met 'n staaltjie en boweal die ruimhartige mededeling van haar kennis en oom Johannes se wysheid wat nie net na jou liggaam omsien nie, maar ook jou gees dokter.

'n Boek vol mooi name, soos kokkoromoniet, rooivergeetwortels en louhout. En met 'n weelde aan stories en raad wat nou weer beskikbaar is.

Recently viewed

See more
AC INFINITY NURSERY BAGS 1.9 LITRE, NON-WOVEN FABRIC GROWING POUCHES, 50-PACK
New
R442.89
17% OFF
Shield Sheen Interior Wipes (Luxury Showroom & Nu-Car) PACK OF 24
New
R979.00 R1,179.00
Cricket Hat
New
R139.99
For Honda / Yamaha 3 in 1 OBDII Female to 3 Pin+4 Pin+6 Pin Motorcycle Connector Cable (Red)
New
R369.00