This auction has been won.
View other items offered by Bokmakierie20227
Leading
ticoetzee44 1 × R70.00
16 Nov 11:24

Similar products

KRUIDJIE ROER MY NIE. Die antieke helingskuns van die Karoo-veld KRUIDJIE ROER MY NIE. Die antieke helingskuns van die Karoo-veld KRUIDJIE ROER MY NIE. Die antieke helingskuns van die Karoo-veld
KRUIDJIE ROER MY NIE. Die antieke helingskuns van die Karoo-veld KRUIDJIE ROER MY NIE. Die antieke helingskuns van die Karoo-veld KRUIDJIE ROER MY NIE. Die antieke helingskuns van die Karoo-veld
Sold

KRUIDJIE ROER MY NIE. Die antieke helingskuns van die Karoo-veld

Secondhand 1 was available
R5.00 minimum increment
R70.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
492607086

Sagteband. 143 bladsye. Baie goeie toestand, soos nuut. Minder as 1kg.

Toe Antoinette Pienaar, Afrikaanse sangeres en aktrise die eerste keer staan voor oom Johannes Willemse, legendariese Griekwa-heler, sê hy : “Hier kom Juffrou nou eers aan!”

Want toe het oom Johannes al byna veertig jaar lank drome gekry van die vrou met die rooi bakkie aan wie hy sy kennis sou oordra. Kennis wat terug tot in die antieke verskiet van oupa na kleinseun aangegee is.

Na sewe jaar se vakleerlingskap volg hierdie boek oor wat Karoo-kruie vir jou kan doen. Hoe dit jou kan roer – want in oom Johannes se benadering kort nie net jou liggaam heling nie, jou gees word saam gedokter.

In Kruidjie-roer my hoor ‘n mens die warm stem van Antoinette soos duisende luisteraars na haar gewilde rubriek Vrydagmiddae op RSG dit ken : vol begrip en deernis, altyd met ‘n staaltjie en boweal die ruimhartige mededeling van haar kennis en oom Johannes se wysheid…