Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Toe Antoinette Pienaar, Afrikaanse sangeres en aktrise, die eerste keer staan voor oom Johannes Willemse, legendariese Griekwa-heler, shy: "Hier kom Juffrounou eers aan!"Want toe het oom Johannes al byna veertig jaar lankdrome gekry van die vrou met die rooi bakkie aan wie hysy kennis sou oordra. Kennis wat terug tot in die antiekeverskiet van oupa na kleinseun aangegee is. Nsewe jaar se vakleerlingskap volg hierdie boek oorwat Karoo-kruie vir jou kan doen. Hoe dit jou kan roer- want in oom Johannes se benadering kort nie net jouliggaam heling nie, jou gees word saam gedokter. In Kruidjie roer.
Softcover. Afrikaans. Umuzi. 2008. ISBN: 9781415200599. 144 pp. Good. Book No: 2507293