Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Uitgewer en skrywer: Di-Di Hoffman (Bouquet Garni)
Illustrasies: Anelia Coetzee
ISBN: 1-919754-08-3; 72 bladsye; A5 sagteband (met selofaan-omslag); Okt 1997.
...Hierdie boekie beskryf die oorsprong, gebruike en versorging van 76 gewilde kruiesoorte. ... alfabeties, volgens Afrikaanse name beskryf... vir jou kombuis, om onwelkom insekte te bestry, en om almal gesond te hou.
'n Heerlike boekie; hou byderhand om jou kruietuin vinnig aan die gang te kry.
* Voeg asb. R67 by die standaard verskepingskostes, indien ons na uitgeleë gebiede (nie hoof stedelike gebiede nie) moet versend -- vir koerierdiens. Kontak verkoper asb. vir hersiene koerierfooi, indien jy meer items in 'n enkele bestelling plaas.
Alternatiewe versending: SA Posdiens, gewone klein-pakkiepos @ R66 vir eerste item; daarna R6.00 vir elke addisionele item