Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kruie van tuin tot tafel
Skrywer: Marie Greyvenstein
Uitgewer: LAPA, 2011
Bladsye: 247
Afmetings: ± 23.5 cm x 19 cm (L x W)
Sagteband boek. Toestand baie goed. Binding ongeskonde. Geen los bladsye nie
Bladsye skerp en duidelike skrif. Geen onderskrif of inskripsies anngeteken nie.
Jy kan leer om jou eie kruie te kweek en sodoende sorg dat jy nie duur betaal vir kruie nie en ook op 'n gereelde basis kruie tot jou beskikking het. Die titel wys jou hoe om kruie te verbou en te oes. Van potte tot beddings in jou tuin. Kies uit die kruiekatalogus watter krui jy wil plant en volg die riglyne om jou eie kruie te kweek. Oes en stoor jou kruie uit jou tuin, ontdek wenke oor hoe om kruie te pluk, af te stroop, te kap, rol en op te sny.