| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Beskrywing | Titelblad: Sendeling van die Ned. Geref. Kerk in Suid-Afrika teenoor foto van Dr Andrew Murray Inhoud: Hoofstukke oor Die sendingsamp in die Nederduitse-Gereformeerde Kerk; Die status van sendeling; Die eerste sendeling van die Kerk; Die toelating van sendelinge voor 1857; Sendelinge toegelaat gedurende 1857- 1880; Stigting van die Sendinginstituut op Wellington; Die eerste jare van die Instituut; Die eerste dosente, ds. G.R. Ferguson en eerw. J.C. Pauw; Eerstekwekelinge, Die Instituutgebou; Die Instituut tussen die jare 1883-1903; Die Instituut onder Sinodale Bestuur; Die dosente ds. Wood en ds. Marais; Ontwikkeling en bloei; Die dosente ds. Rabie en ds. Lategan; Die dosente ds. H.T. Gonin en ds. D.Wilcocks; die kosinrigting; Die betekenis van die Sendinginstituut; Die gemeente Wellington. Aanhangsel: a) Naamlyste van sendelinge; b) Vernaamste datums in die geskiedenis van die Instituut; c) Die Prospektus van die Instituut. |
| Jaar | 1927 (Eerste Uitgawe) |
| Uitgewer | Nasionale Pers |
| Bladsye | 200 |
| Toestand | Hardeband linne, geen stofomslag, ouderdomsvergeling en merke, goed gebind. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.