Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
2014. Sagteband, 263 bladsye. Baie goeie toestand. Netjies en skoon binne-in. Stewig gebind. Minder as 1kg.
Hierdie boek bevat die herinneringe van meer as eenhonderd mense wat sedert 1929 met sendingaktiwiteite in die Transkei gemoeid was... Die onsekerheid en veranderinge wat die Tomlinson-verslag, asook veranderinge in staatsbeleid en die onafhanklikheid van die Transkei meegebring het, blyk duidelik uit baie van die bydraes... Uit die vertellings kry die leser ook inligting oor die lewe van mense van die Transkei. Daar is verwysings na die stamoorloë wat met handbyle gevoer is, en wat menige beserings en sterftes tot gevolg gehad het. Griep het ook baie lewens geëis en tuberkulose was so 'n groot probleem dat hospitale hiervoor opgerig moes word.