Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kruispad is die eerste dramareeks in Deon Opperman se groot tv-trilogie oor die Afrikaner se pad in Suid-Afrika. Dit verhaal fokus op die verandering wat die Nuwe Suid-Afrika teweeggebring het en hoe die Afrikaner daarop gereageer het. Die drama wentel om Sophia en Mariana, die twee dogters van n welgestelde boer, Soois van Rooyen, en sy vrou, Mart. Sophia is met die skatryk FG van den Berg getroud en Mariana met die arm, bekrompe Andries Landman. Terwyl FG en Andries albei hul ekonomiese status nĂ¡ die verkiesing van 27 April 1994 verloor, sit hul onderskeie seuns, Klein FG en Henk, met die nalatenskap van apartheid. Kruispad belig nie net die snykant van apartheid fel nie, maar boor ook diep in die problematiek waarmee die Afrikaner in die jare negentig moes worstel en toon hoeveel inbors en karakter dit verg om die juk van die verlede af te skud.
Product Details
Barcode : 6009516621178
Department : Movies & TV
Released: 1 Jun 2015
Content Source: South African
Number of Discs: 4
Runtime: 625 min