R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Eerste uitgawe, Struik Christelike Boeke, 2012, Sagteband - Roman - 307pp. ISBN 9781415323540.
In Kruispad vertel Paul Young, skrywer van die internasionale topverkoper, The Shack n hartroerende storie van transformasie in n man se lewe wat vasgevang was in sy eie bestaan, iewers tussen hemel en aarde.
Anthony Spencer is n selfsugtige en egosentriese sakeman wat niks in die pad van sy sukses laat kom nie. Dit is tot die dag wat hy met serebrale bloeding in die waakeenheid beland. Hy ontwaak in n surrealistiese wereld waar hy duidelike interaksies met ander het, en hoewel hy aanneem dat hulle projeksies van sy eie verbeelding is, volg hy nietemin hul riglyne met die hoop dat dit na egtheid en selfs verlossing sal lei. Sal hierdie onverwagse samekoms van gebeure Tony dwing om te besin oor sy lewe en sal hy die moed he om n besluit te neem oor n kwessie wat n ander onreg aangedoen het voor hy in die koma verval het?
Paul Young is n uiters bekwame skrywer wat nie bang is om onderwerpe van diep teologiese belang aan te pak nie en Kruispad belowe om n blywende geestelike en emosionele indruk op lesers te laat en hul lewens te verander.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.