R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Wednesday, 5 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Eerste uitgawe, Human & Rousseau, 2010, Sagteband - Kortverhale - 192 pp.
n Boeiende kortverhaalbundel deur n meester van die genre. Haasbroek se nuwe bundel is n welkome toevoeging tot sy werk, en ook tot die Afrikaanse verhaalkuns.
Haasbroek se debuutbundel, Heupvuur, is in 1975 met die Eugène Marais-prys bekroon. Alhoewel van die verhale in die bundel herinner aan die macho-styl van Haasbroek se vroeëre werk, is hulle meestal meer deernisvol en menslik. Die milieu is telkens oorlogsgebiede of die jagveld of n plaasomgewing, en die verhale is n treffende uitbeelding van enersyds die mens se duister psige, andersyds die mens se weerloosheid.
Die onderliggende tema is geweld: soms brutaal, soms pynlik, altyd openbarend. Die geografiese afwisseling waarbinne die verhale afspeel, gee aan die bundel n globale kyk op die menslike natuur, in Afrika én in Europa. Mens en natuur staan in n aanvullende verhouding binne elke verhaal.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.