This item has closed with no items sold
View other items offered by BeesBobBooks528

Similar products

Kruistog na die Ewigheid - De Wet Le Roux Kruistog na die Ewigheid - De Wet Le Roux
Kruistog na die Ewigheid - De Wet Le Roux Kruistog na die Ewigheid - De Wet Le Roux
Closed

Kruistog na die Ewigheid - De Wet Le Roux

Secondhand 1 was available
R35.00
Shipping
Free shipping is available from BeesBobBooks for all orders above R500.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R500.00 from BeesBobBooks
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
684169921

KRUISTOG NA DIE EWIGHEID is mᅢ래ᄅr as net nog 'n oorlogsroman - bykans elke menslike emosie word op ontstellende en dikwels skrynende wyse uitgebeeld: Die wanhopige liefde van 'n geneesheer en verpleegster wat aan 'n ongeneeslike siekte ly; soldate wat op die slagvelde van Sidi Rezegh, Tobroek en El Alamein in lafharte, swakkelinge of heroᅢᆵese helde verander.
Groot krygsfigure soos Erwin Rommel, genls.
Klopper en Dan Pienaar word oortuigend en treffend uitgebeeld.
Die Redakteur van DIE BRANDWAG het dit aangekondig as,,... die soort verhaal wat in moderne letterkunde slegs met die werk van mense soos Hemmingway en Konsalik vergelyk kan word (en) as die belangrikste boek die afgelope halfeeu in Afrikaans.
Die skrywer het vyf jaar daaraan gewerk en sy skerp, indringende styl maak dit daardie soort verhaal wat 'n mens nooit weer vergeet as jy dit eenkeer gelees het nie.
Hardeband
Skade aan die stofomslag op die agterband, verder in goeie kondisie

Condition: Fair

Don't miss out on the latest deals!