Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
As stoker by die spoorweë begin 'n nuwe, opwindende lewe vir Erik. Sorgelose dae saam met oom Agom op ou Taggentag (stoomtrein)... Die uitbreek van die Tweede wereldoorlog bring 'n plotselinge omwenteling...
Oorlogstyd in die spoorwegman se lewe. (WA Hickey was in WOII gemoeid met treine wat troepe en oorlogstuig vevoer het).
1985. Hardeband met stofomslag. Baie netjiese toestand. Naam van vorige eienaar en rubberstempel voor-in. Die stofomslag toon tekens van gebruik (sien foto). SDtewig gebind en netjies binne-in. Minder as 1kg.