Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Colinda Linde
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed. Inskrywing voor in boek.
Elke werkende ma het vinnige, doeltreffende maniere nodig om al haar rolle te vervul sonder dat sy haarself en haar persoonlike behoeftes in die proses afskeep. Hierdie boek bied jou 'n toeganklike raamwerk om balans en wanbalans te verstaan, maklike maniere om te bepaal wat jy moet doen om beter balans te skep, en praktiese tegnieke om dié balans te handhaaf.