Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours
In Kry jou kop skoon gee dr. Caroline Leaf 'n 5-stap-plan wat jou sal lei om negatiewe gedagtes en emosies te identifiseer en te oorkom. Die plan, wat wetenskaplik bewys is, word ondersteun deur aangrypende gevallestudies. Enigiemand wat hierdie 5 stappe volg, sal 'n dramatiese verskil in hul fisieke en emosionele gesondheid ervaar.
Ontdek in Kry jou kop skoon hoe jy in net 3 siklusse van 21 dae beheer kan neem oor jou chaotiese gedagtewreld sodat jy volkome emosionele en liggaamlike gesondheid, vrede en geluk kan ervaar.
Summary | As jy gedink het dit is maar net normaal om met toksiese gedagtes, depressie en angs saam te leef, dink weer. Die pad na 'n gesonde gedagtewêreld en ware geluk is dalk baie korter as wat jy dink... |
Author | Caroline Leaf |
Publisher | Christelike Uitgewers Maatskappy |
Release date | 20210816 |
Pages | 324 |
ISBN | 1-4316-2535-3 |
ISBN 13 | 978-1-4316-2535-2 |