Kuborg - Martina Klopper

Kuborg - Martina Klopper

2 available / new
Only 2 left – grab it before it’s gone!
R210.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9780796135940
Bob Shop ID
637853896

Toenemende ontmensliking in ân kuber-gedomineerde wêreld loop soos ân elektriese draad deur Martina Klopper se tweede digbundel. In die eerste deel, âœBioniesâ, word menslike verhoudinge en selfs herinneringe herskik en omgeskakel in meganiese en elektroniese terme. In die tweede deel, âœBiologiesâ, word die moeisame herstel na die menslike verwoord.\Kuborg bied ân leesavontuur op meer as een vlak. Die gedigte is noukeurig gerangskik rondom ân wentelpunt in die middel van die bundel en kan gelees word in die volgorde waarin die verse op mekaar volg. Die bundel is egter uniek omdat elke gedig ook saam met sy keersy gelees kan word, soos dit in die inhoudsopgawe gerangskik is. Boonop daag talle gedigte die leser ook uit om die masjienagtige in menslike terme te vertaal.\Die bundel sal benewens liefhebbers van die digkuns ook aanklank te vind by lesers wat deur die kuberwêreld geboei, uitgedaag maar ook afgeskrik word. Dit is veral ân bundel wat oor menslike verhoudings handel te midde van die uitdagings wat ân werklikheid met toenemende verontmensliking aan die gewone mens stel.

TITLE: Kuborg

AUTHOR: Martina Klopper

SKU: 9780796135940

PUBLISHER: Imprimatur

DATE PUBLISHED: 2024

PLACE PUBLISHED: South Africa

PAGES: 52

BINDING: Paperback

LANGUAGE: Afrikaans

Add to cart

Similar products

The Stencil Book - with over 30 stencils to cut out or trace: Amelia Saint George (Paperback)
R85.00
Buttons - Easy-to-make projects to give and treasure
R35.00
Biggie Best Cushions And Covers (Reenen, Lani Van)
R79.90
Okavango Skeppende Hande
R500.00