| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
'n Ou gypsy fortuinverteller lees Kaptein Sardijn se palm en voorsien groot moeilikheid by Muizenmeul. Kuifie, Spokie en Kaptein Sardijn is skaars by die huis of die ongelukke begin hulle tref. Eers daag Bianca Castafiore, die diva van Milaan en Kaptein Sardijn se groot irritasie, onverwags op. Haar besoek word gevolg deur die media wat hulle net nie met rus wil laat nie. Om dinge te vererger, verdwyn Bianca Castafiore se juwele. Al Kuifie se vaardighede is nodig om die identiteit van hierdie vreemde, dog slim dief te onthul.| By: | Herge |
| Pages: | 62 |
| Publisher: | Human & Rousseau |
| Format: | Paperback |
| Isbn: | 0-7981-4806-3 |
| Isbn13: | 978-0-7981-4806-1 |