Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
geen datum van druk, hardeband met stofomslag 224 bladsye - boek is koffietafel grootte - baie dik en swaar, die stofomslag is verweer met n skeur aan die voorkant, die hardeband is in n goeie toestand met slegs enkele klein merkies - voor in die boek is daar 2 merkies - lyk soos sellotape - sien fotos onder, die teks is skoon en die binding goed, versending sal R60 wees in RSA-geen oorsese versending