Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kuns-mis (1964) is ʼn versameling "oorskietverse" wat "die kuns mis", maar terselfdertyd bemesting is vir latere werk. Dit bevat gedigte wat satiries of hekelend kommentaar lewer op literêre en ander aktualiteite en waarin dikwels gebruik gemaak word van woordspelings, teleskoperings van verskillende woorde in mekaar, dubbelsinnighede en besondere tipografiese rangskikkings.
TITLE: Kuns-Mis
AUTHOR: D.J. Opperman
PUBLISHER: Human & Rousseau
DATE PUBLISHED: 1964
PLACE PUBLISHED: Suid-Afrika
PAGES: 72
BINDING: Hardeband
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 220X130X10
WEIGHT: 200g