Kunswaardering deur ASJ Hattingh. 1973. H/B met omslag. 409 pp. Kunswaardering deur ASJ Hattingh. 1973. H/B met omslag. 409 pp. Kunswaardering deur ASJ Hattingh. 1973. H/B met omslag. 409 pp. Kunswaardering deur ASJ Hattingh. 1973. H/B met omslag. 409 pp. Kunswaardering deur ASJ Hattingh. 1973. H/B met omslag. 409 pp. Kunswaardering deur ASJ Hattingh. 1973. H/B met omslag. 409 pp. Kunswaardering deur ASJ Hattingh. 1973. H/B met omslag. 409 pp. Kunswaardering deur ASJ Hattingh. 1973. H/B met omslag. 409 pp. Kunswaardering deur ASJ Hattingh. 1973. H/B met omslag. 409 pp.
Kunswaardering deur ASJ Hattingh. 1973. H/B met omslag. 409 pp. Kunswaardering deur ASJ Hattingh. 1973. H/B met omslag. 409 pp. Kunswaardering deur ASJ Hattingh. 1973. H/B met omslag. 409 pp. Kunswaardering deur ASJ Hattingh. 1973. H/B met omslag. 409 pp.
Kunswaardering deur ASJ Hattingh. 1973. H/B met omslag. 409 pp.
+5

Kunswaardering deur ASJ Hattingh. 1973. H/B met omslag. 409 pp.

1 available / secondhand
R140.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
A2046
Bob Shop ID
644805196



Knap jou kunskennis op!

'n Handboek vir die onderrig van kuns aan die sekondêre skool, maar ook 'n deeglike basiese oorsig oor kunsgeskiedenis vir elkeen wat sy kunskennis wil opknap. Dit begin met 'n inleiding oor kuns in die vroegste tyd, vanaf die Steenperiode, opgevolg deur hoofstukke oor die Egiptiese Kuns; Griekse of Helleense Kuns; Romeinse Kuns; Vroeg-Christelike Kuns tot en met die Gotiek; die Renaissance in Italië; Vlaamse en Hollandse Skilderkuns; Duitse Skilderkuns; Spaanse Skilderkuns; Engelse Skilderkuns; Impressioniste en Post-Impressioniste; Kuns van die Twintigste Eeu; Argitektuur van die Twintigste Eeu; en vier hoofstukke oor Kuns in Suid-Afrika. Met talle swart-en-wit foto's, tekeninge en enkele kleurfoto's.

Eerste uitgawe in 1964. Hierdie boek is die eerste druk van die tweede uitgawe van 1973 gepubliseer deur Voortrekkerpers, Johannesburg. Toestand: Goed. Ligte potloodonderstrepings. Stempel van boekhandelaar op skutblad. Vorige eienaar se naam uitgekrap met swart kokipen. Eerste en laaste blaaie het bruin vlekkies. Omslag en stofjas in goeie toestand en beskerm deur plastiekomhulsel

Add to cart

Recently viewed

See more
4% OFF
Dell MS5320W Multi-Device Optical Wireless Mouse Titan Grey 570-ABHI
R750.00 R780.00
1998 Portugal 10 escudo
R4.20 No bids
Clubbers Guide To 2010 - Various 3x CD
R399.00
Minolta SR-1 owners manual
R95.00 No bids

Similar products

Daaglikse Gesprek deur Ena Murray. 1ste 1987. H/B. 302 pp.
R55.00
Kunswaardering - A.S.J.Hattingh
R561.00
Kunswaardering deur ASJ Hattingh
R40.00
KUNSWAARDERING DEUR A.S.J. HATTINGH
R89.00