Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Uit die vroee twintigerjare van die vorige eeu ry 'n lang, lenige Suidwester op 'n groot swart perd die gebied van Afrikaanse fiksie binne. 'n Bebaarde ridder met bree skouers; kampvegter teen ongeregtigheid, 'n vriend van veronregtes en die vyand van swendelaars en booswigte: Kurt Mauser.
Paperback. Afrikaans. Protea. 2005. In Good Condition.