KURUMAN: Vervloe Pad na Afrika - PHR Snyman KURUMAN: Vervloe Pad na Afrika - PHR Snyman KURUMAN: Vervloe Pad na Afrika - PHR Snyman KURUMAN: Vervloe Pad na Afrika - PHR Snyman KURUMAN: Vervloe Pad na Afrika - PHR Snyman KURUMAN: Vervloe Pad na Afrika - PHR Snyman KURUMAN: Vervloe Pad na Afrika - PHR Snyman KURUMAN: Vervloe Pad na Afrika - PHR Snyman KURUMAN: Vervloe Pad na Afrika - PHR Snyman KURUMAN: Vervloe Pad na Afrika - PHR Snyman KURUMAN: Vervloe Pad na Afrika - PHR Snyman
KURUMAN: Vervloe Pad na Afrika - PHR Snyman KURUMAN: Vervloe Pad na Afrika - PHR Snyman KURUMAN: Vervloe Pad na Afrika - PHR Snyman KURUMAN: Vervloe Pad na Afrika - PHR Snyman
KURUMAN: Vervloe Pad na Afrika - PHR Snyman
+7

KURUMAN: Vervloe Pad na Afrika - PHR Snyman

Secondhand 1 available
R10.00 minimum increment
R350.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
652116023

Published by Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, 1992


Soft cover in good used condition. 


As poort na Afrika vir sendelinge, handelaars, jagters en ontdekkingsreisigers was Kuruman stellig die bekendste plek in die Suid-Afrikaanse binneland gedurende die 19de eeu. Deur die werk van die sendelinge onder die Suid-Tswana word die Christelike godsdiens, die eerste Bybelvertaling in n swart taal, Westerse opvoeding en gaandeweg ook tegnologie en kultuurprodukte uiteindelik van Kuruman af na die voorheen ontoeganklike Afrika uitgedra.


Kuruman se geskiedenis eindig egter nie by hierdie sosiaal-kulturele erfenis en bykans romantiese verhaal van sendingwerk en ontdekkingsreise nie. Die pad na die binneland deur Kuruman word ook die weg vir die uitbreiding van die kapitalisme, imperialisme en gevolg-like kolonisering van swartmense soos die Tswana en Ndebele. Weerstand daarteen lei tot militêre onderwerping, sosiale ontwrigting en helaas ingrypende verarming. Terselfdertyd baan kolonisering die weg vir blanke besetting en uiteindelik die aanlê van n dorp by Kuru-man se wêreldberoemde Oog.


Rondom die eeuwisseling vervul Kururnan n sleutelrol op militêre gebied tydens die Langeberg-rebellie, Tweede Anglo-Boereoorlog, die 1914-rebellie en die veldtog na Namibië gedurende die Eerste Wêreldoorlog. Gedurende die 20ste eeu ontwikkel Kuruman tot n vooruitstrewende plattelandse dorp waar die komplekse Suid-Afrikaanse samelewingsproblematiek voltrek word. Die dorp en distrik word onder meer swaar getref deur grootskaalse gedwonge verskuiwings en die skepping van n nie-lewensvatbare tuisland maatreëls wat n deel van die bevolking van die welvaart na die Tweede Wêreldoorlog uitsluit.


Op ekonomiese gebied dien tydige koersveranderings in die landbou, die gepaardgaande verbreding van die ekonomiese basis deur mineraalontginning en n bloeiende handelsektor as dryfveer vir gemeenskapsontwikkeling. Kuruman word inderdaad die.sentrum van die blou-asbesbedryf in Suid-Afrika.

Add to cart

Recently viewed

See more
"Her First Ball Dress" Print. By Leonard Campbell Tayler
Secondhand
R290.00 No bids
True War Stories and other War Books - R70 each
Secondhand
R70.00
NEDERLAND 1963 CEPT EUROPA 30C PAIR MNH
Secondhand
R29.00
Sias Reinecke, Meisie, Vinyl in excellent condition .
Secondhand
R140.00

Similar products

50% OFF
Pad na die Gebed - Jorg Zink
Secondhand
R390.00 R780.00
Kuruman : Vervloe pad na Afrika -- P.H.R. Snyman
Secondhand
R350.00
Volksgebruike uit vervloe dae - Anna de Villiers
Secondhand
R50.00
Postmasburg: 'n Geskiedkundige oorsig. Tweedehands SECONDHAND - PHR Snyman
Secondhand
R255.00