Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie boek sal vir kinders 'n omvattende, maar maklik leesbare geskiedenis van Afrikaans se taalontwikkeling gee. Die taal se lang geskiedenis wat reeds 2 000 jaar voor die VOC se aankoms aan die suidpunt van Afrika begin word sorgvuldig nagevolg en met deeglike navorsing ondersteun.
Die boek is verdeel in ses hoofstukke wat elk deur middel van 'n storie vertel word. Hierdie geskiedenis sal vir kinders lewe!