R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Friday, 21 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Eerste uitgawe, Tafelberg, 1990, Hardeband met omslag in plastiek - Digbundel - 66pp.
Johann de Lange skryf in Rapport (25 Maart 1990) dat die grootste gedeelte van Kwadratuur van die sirkel (1990) n politieke konteks het. In Kwadratuur wat aldus die program-gedig Matesis onder meer om die digterlike onmag handel, word die bundel egter tegelyk intens persoonlik deurdat die liggaamlike aftakeling, maar ook kreatiewe dood, gekoppel aan die ondergang van n beskawing onder meer omdat júis die medium van verset en léwe, naamlik die taal self, sélf aangevreet deur die ondergang, eweneens bedreig staan. (...)
Kwadratuur van die sirkel is Van Heerden se somberste boek nóg, swartgallig, sinies; maar altyd vraend, ondersoekend. Dit is die werk van n ryp, deurwinterde digterskap, die testament van n onblusbare kreatiewe gees wat steeds blink mirakels soek.
Erika Terblanche
2014-07-09
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.