Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kwart voor Middernag - Anna Enslin
Eerste uitgawe 1945, Die boek is in n goeie toestand met die vorige eienaar se naam voorin. Geen stof omslag. 409 bladsye.
Daar is verskeie afdrukke van foto's in die boek o.a van "Villa Dubochet no 17" Paul Kruger se sterfhuis.